What to do if my child goes missing?

There are so many places where a child goes missing, so I believe you as a parent need to know at all times where your child is. In today’s society, I do not believe a child can ride around alone on his bicycle in the street, walk to a partner, or a shop, or...

Wat maak ek as my kind vermis word?

Daar is soveel plekke waar n kind vermis kan word, daarom glo ek, jy, as ouer moet ten alle tye weet waar  jou kind is. In vandag se samelewing glo ek nie meer n kind kan alleen gaan rondry met sy fiets in die straat,  na n maat toe stap, winkel toe stap, of na n...