Beplan ‘n skoolpartytjie

Baie ouers het my oor die jare gevra, wat om skool toe te stuur, vir ‘n verjaarsdagpartytjie. Die belangrikste ding wat ouers moet onthou, is dat dit tydens skooltyd is. Hou dus in gedagte dat dit nie te veel in die klasroetine kan inmeng nie, daarom is...

Planning for a School Party

Many parents have asked me over the years what to send to school for a birthday party. The most important thing that parents need to remember is that this is during school time. So bear in mind that it cannot interfere too much in the class routine therefore parties...

Aktiwiteite wat jy as ouer met jou kind kan doen

‘n Paar aktiwiteite wat jy as ouer kan doen om n spesiale oomblik in die dag te skep tussen jou en jou kleinding: – Neem jou baba op n toer deur die huis en tuin. – Vat aan stoele, gordyne ens en gesels daaroor. – Sing liedjies terwyl baba by...

Activities for you to enjoy with your Child

Some activities you can do, as a parent, to create a special moment between you and your child: – Take your baby on a tour through the house and garden. – Touch chairs, curtains etc. and talk about it. – Sing songs to your baby while you cook food....

Kind leer deur speel

Deur te speel, leer n kind. Verskillende ouderdomme speel veskillende speletjies. As kinders speel, ontdek hulle hulself en sodoende ontwikkel hulle. Daar is faktore wat speel kan beinvloed, soos sy ouderdom, sy persoonlikheid, intellegensie en daarom is dit belangrik...