Aktiwiteite wat jy as ouer met jou kind kan doen

‘n Paar aktiwiteite wat jy as ouer kan doen om n spesiale oomblik in die dag te skep tussen jou en jou kleinding: – Neem jou baba op n toer deur die huis en tuin. – Vat aan stoele, gordyne ens en gesels daaroor. – Sing liedjies terwyl baba by...

Kind leer deur speel

Deur te speel, leer n kind. Verskillende ouderdomme speel veskillende speletjies. As kinders speel, ontdek hulle hulself en sodoende ontwikkel hulle. Daar is faktore wat speel kan beinvloed, soos sy ouderdom, sy persoonlikheid, intellegensie en daarom is dit belangrik...

Hoe weet ek my kind word geboelie by die skool?

Om geboelie te word by n skool of kleuterskool is seker een van die ergste dinge wat jou kind kan deur maak. Voor jy jou kind in skryf by enige Kleuterskool, Laerskool of Hoërskool vra uit of hulle n “Boelie beleid” in plek het. Luister as jou kind met jou praat, moet...