Wat maak ek as my kind vermis word?

Daar is soveel plekke waar n kind vermis kan word, daarom glo ek, jy, as ouer moet ten alle tye weet waar  jou kind is. In vandag se samelewing glo ek nie meer n kind kan alleen gaan rondry met sy fiets in die straat,  na n maat toe stap, winkel toe stap, of na n...

Wanneer om te begin met potjie onderrig?

Die honderd dollar vraag en hier gaan dokters, terapeute en mammas my vir seker stenig!! Na jare van ondevinding met kleingoed kan ek met sekerheid sê daar is geen spesifieke ouderdom nie. Elke maatjie ontwikkel teen sy eie pas en sal op sy tyd gereed wees vir potjie...